FOTO: Instagram (@lorealparisuk)

FOTO: Instagram (@lorealparisuk)

Ons hou van

In die skoonheidstoor: Helder of nude lippe

Lipstiffie bly een van ons gunsteling-skoonheidsprodukte. Dit kan jou voorkoms in ’n kits ophelder en vir baie is hul lipkleur ’n skoonheidskenmerk. Dink maar net aan bekendes soos Gwen Stefani en Taylor Swift wat byna nooit sonder hul bloedrooi lippe te sien is nie.

Of jy van helder sien-my-raak lippe hou of ’n meer neutrale skakering verkies – hiér is die SARIE-skoonheidspan se gunstelinge van elk:

Die beste oefening vir jou maagspiere – lees meer hiér!

Vir helder lippe

  1. L’Oréal Collection Exclusive in Julianne’s Pure Red (R150)
  2. Revlon Ultra HD Lipstick in HD Geranium (R145). Beskikbaar vanaf Februarie
  3. black|Up Rouge à Lèvres Matte Lipstick in 37M (R200). By uitsoektakke van Edgars
  4. Chanel Rouge Allure Velvet Luminous Matte Lip Colour in La Flamboyante (R495)
  5. M.A.C Heirloom Mix Lipstick in No Faux Pas (R240)
Helder lipstiffie-skakerings uit die skoonheidstoor

Helder lipstiffie-skakerings uit die skoonheidstoor

Hou jy daarvan om ’n helderkleurige lipstiffie te dra?

  • Ja
  • Nee

Wat dink jy van Kim Cloete se haarstyl? Lees meer hiér

Vir nude lippe

  1. Inglot Lipstick Matte in 425 (R169)
  2. Clarins Rouge Eclat Satin Finish Age-Defying Lipstick in Candy Rose (R270)
  3. Guerlain Kiss Kiss Shaping Cream Lip Colour in Forever Brown (R550)
  4. Dior Natural Lip Treatment Couture Colour in Spring (R465)
  5. Wet n Wild MegaLast Lip Color in Pink Suga’ (R50). By Clicks
Nude lipstiffie-skakerings uit die skoonheidstoor

Nude lipstiffie-skakerings uit die skoonheidstoor

Of verkies jy ’n lipstiffie in ’n nude-skakering?

  • Ja
  • Nee

Watter tipe lipstiffie kies jý?

Los kommentaar onderaan dié artikel of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Dié bekende paartjie is te sien in ’n nuwe skoonheid-advertensieveldtog