Ons hou van

Die soete geur van Iris

Hierdie geur is vir ‘n vrou wat elegant wil voel en haar kreatiwiteit wil uitleef. Iris note word gekombineer met Italiaanse bergamot, sandelhout, patsjoelie en sederhout.

Crabtree & Evelyn Iris Eau de Toilette sal vanaf April by Crabtree & Evelyn en uitgesoekte Edgars en Red Square takke beskikbaar wees. Die volgende lyfprodukte sal ook in dié reeks beskikbaar wees:

·      Crabtree & Evelyn Iris Bath & Shower Gel (R240)

·      Crabtree & Evelyn Iris Body Cream (R450)

·      Crabtree & Evelyn Iris Body Lotion (R240)

·      Crabtree & Evelyn Iris Triple Milled Soap (R200)