lancome1
Ons hou van

Diep donker skakerings is groot skoonheidsnuus!

Dié reeks se donker pruimkleure en glinsterende gryse weerspieël Franse-glans. Kyk veral uit vir die volgende skakerings wat te sien was by die Parys Modeweek:

•    Lancôme French Touch Absolu in Cherry Kikki (R350) se buisie is geïnspireer deur Gustave Eiffel se argitektuur en visnet-sykouse en bevat Pro-Xylane wat jou lippe se natuurlike vorm beklemtoon.

Lancôme French Touch Absolu in Cherry Kikki

•    Lancôme Color Fever Gloss in Bloody Black Cherry (R295) herinner aan die 1920’s en gee jou lippe ‘n sensuele glans.

Lancôme Color Fever Gloss in Bloody Black Cherry

•    Lancôme Le Vernis in Bloody Black Cherry (R220) is ekstra blink, hou langer en sal sorg dat jou naels en lippe mekaar komplimenteer.

Lancôme Le Vernis in Bloody Black Cherry

■ Kyk uit vir Lancôme French Coquettes by uitgesoekte Edgars, Stuttafords en Truworths takke.