Ons hou van

‘n 1ste vir Elizabeth Arden in SA

Dié toonbank in die Sandton City winkelsentrum in Johannesburg is die eerste internasionale vlagskip-toonbank wat gestig is. 

Behalwe vir die produkte wat daar ten toon gestel en gekoop kan word, kan jy nou ook gaan vir ’n  behandeling. Dit sluit velsorg- en lyfbehandelings, masserings en grimering in.