picture_16
Ons hou van

Emma Stone se Vogue-voorblaaie

Emma lyk smeulend met haar sexy rokerige oë en sy-rokkie op die Julie uitgawe van die Amerikaanse Vogue (foto bo).

British Vogue August 2012

Op die Britse Vogue vir Augustus steel haar pragtige kat-oog grimering die kollig waar sy in ’n bonkige trui en hoed verskyn. 

* Sy is tans te sien in The Amazing Spider-Man wat reeds by die plaaslike loket draai.