Ons hou van

Eva se vreemde skoonheidsroetine

Eva Longoria, wat Gabrielle Solis in die gewilde reeks speel, gebruik blykbaar oorskiet-koffiebone om haar eie gesigmasker te maak.

‘n Bron het aan die Amerikaanse skindertydskrif National Enquirer vertel dat Eva minstens een maal per week die koffiebone met olyfolie en suurlemoensap meng om haar vel te laat gloei!  

Eva is een van die gesigte van L’Oréal.