idole_bottle_shot
Ons hou van

‘n Geur vir nuwe herinnerings

“Daar is niks meer onvergeetliks as geur nie. Geure ontplof sagkens in ons geheue, soos skerp landmyne, weggesteek onder die gras-lae van jare se ervarings,” skryf Diane Ackerman in A Natural History of the Senses.

 Probeer bietjie jasmyn vermeng met saffraan – dit maak Idole d’Armani (R615 vir 30 ml) uniek. Die parfuum word beskryf as ‘n ode aan vroulikheid.