viktorrolf_spicebomb_50ml_white
Ons hou van

Geur-wenners

Dié parfuum is gekies as die beste mansgeur wat selektief versprei word én beste ontwerp van ’n bottel.

Spicebomb het ook by die Britse FiFi-toekennings in drie kategorieë gewen vir beste nuwe mansgeur, leser-gunsteling soos gestem deur die lesers van Men’s Health en die verbruikersgunsteling.

Die FiFi-toekennings vereer al die afgelope 20 jaar die beste geure wêreldwyd.