Ons hou van

Blaas jou hare droog met ioon-tegnologie

Dié nuwe toestel is ’n kragtige haardroër waarmee jy jou hare in ’n japtrap kan droogblaas en stileer. Die ioon-tegnologie sorg vir minimale kroeserigheid sodat hare sag en glad voel en vertoon. 

* Die ghd air is vanaf Junie teen R1 499 by uitsoek-salonne beskikbaar.

* Pasop vir namaaksels, ghd-produkte is slegs by salonne beskikbaar. Besoek www.ghdhair.com/za om jou naaste salon op te spoor.