goueoue
Ons hou van

Goue oue

Nou sou hy egter sy woorde moes sluk, want grimeerkunstenaars hou aan om nuwe en opwindende maniere te vind om goud trefkrag te gee.

“Verf jou ooglede met ‘n goudkleurige oogskadu in die oogvou (probeer Clarins Single Eye Colour Long-Lasting in Gold Leaf, R170) en gebruik ‘n oogomlyner en swart oogskadu om ‘n dramatiese, sexy aandvoorkoms te skep,” sê grimeerkunstenaar Lesley Whitby.