michelle_phan_lancome_foto
Ons hou van

Grimeerkunstenaar se aanlyn-sukses

Michelle het haar eerste video, Natural Looking Makeup Tutorial, in 2007 op die web gelaai. Sedertdien het sy meer as 1 miljoen intekenaars op haar YouTube-kanaal gekry, en al meer as 100 video’s gelaai wat meer as 300 miljoen keer gekyk is. Sy neem elke video self op en redigeer dit ook!  

*Kyk hier na ‘n insetsel wat op die Amerikaanse kanaal, ABC News, se 20/20 program verskyn het oor haar sukses op YouTube.