Ons hou van

Hitte sónder skade

 

Beskerm jou hare terwyl jy dit droogblaas met tegnologie in die ThermoProtect-haardroër (R399). Dit sorg vir ‘n kragtige droogblaas sonder dat hare oorverhit word. Jy kan ook kies hoe vinnig en warm jy die lug wil hê, en hare lyk nie staties nie danksy ioniese tegnologie (negatiewe ione sorg vir gladde hare).

* Philips-ambassadeur en haarstilis, Shaghn Adams, se wenk: Hitte stileer jou hare terwyl koue lug die styl in plek hou. Gebruik gerus die koue lug-funksie van jou haardroër om jou styl langer te laat hou.

 

 Hitte word egalig versprei teen ‘n konstante temperatuur met die ProCare-stileerder (R499). Dit sorg dat hou hare veilig stileer word en dat seker dele nie deur hitte beskadig word nie. Dit verhit ook binne 15 sekondes!

* Philips-ambassadeur en haarstilis, Shaghn Adams, se wenk: Moenie ‘n straightener op nat hare gebruik nie. Die hitte veroorsaak dat die water kook en jou hare verbrand en beskadig! 

* Vanaf Mei beskikbaar. Vir meer inligting besoek www.philips.co.za of skakel 086 108 4456.