terra_indigo_4_colour_eyeshadow
Ons hou van

Inka-inspirasie

 Al verskil is dat die reeks ook helder kleure bevat om in pas te wees met die Inkas se helder kleurpalet.

Die Terre Indigo 4 Colour Eyeshadow (R635) is ‘n mosaïek van helderblou en oranje, en ‘n meer aardse donker- en ligbruin. ‘n Tikkie goud rond dié vier kleure af en gee glans aan jou oë.

Vir ‘n gesonde gloed vir jou gelaat is daar Guerlain se nuwe verbronser, Terra Inca Sublimating Powder Face & Body (R690).

En ‘n goud-beigekleurige verligter word met ‘n goudbruin-pienk gekombineer om enige veltoon op sy beste te laat lyk. Boonop ruik dié poeier na die soet tiaré-bloeisel.
 

*Die reeks sal vanaf 15 Mei by uitsoektakke van Edgars en Stuttafords beskikbaar wees.