charlotterhys
Ons hou van

Insekweerder wat lekker ruik

Die dae van insekweerders met ‘n angel in die reuk is verby. Deesdae kan jy die bos, gholfbaan, strand of braaivleisvuur aandurf met ‘n ekovriendelike ontwerper-room van Charlotte Rhys, wat lekker ruik, nie klewerig voel nie en insekte weghou. Jy kan dit selfs as ‘n lyfroom gebruik. Dit kos R57,70 en is beskikbaar by www.charlotterhys.co.za. Navrae: 021 702 1338.