dior
Ons hou van

J’Adore se reis

Jy sal op die video’s kan sien presies hoe die bestanddele in hul rou vorm verwerk word tot dit wat jy in J’Adore ruik.

Daar is verskeie weergawes van dié film beskikbaar. Die kortste weergawe sal as advertensie op televisie uitgesaai word, terwyl die langer video’s (20 minute) aanlyn op Dior se YouTube-kanaal beskikbaar sal wees.

Kyk hier na die 60-sekonde-weergawe met die gesig van dié parfuum, ons eie Charlize Theron, wat die storie vertel.