Ons hou van

Jou donkerkant

Toe sy in 1926 haar beroemde swart rokkie ontwerp het, het sy vroue die kans gegee om vroulik te wees buite die konvensies van hul tyd.

Geïnspireer deur hierdie kreatiewe moontlikhede van swart as ʼn “nie-kleur” het Peter Philips, wêreldwye kreatiewe direkteur van Chanel-grimering, swart en sy eindelose moontlikhede gebruik in sy Noirs Obscurs-versameling.

Maar wees gewaarsku: Jou lippe moet swart wees vir hierdie dramatiese voorkoms!

Probeer hul Rouge Allure Lipstick in Hysteria (R340) wat spesiaal vir hierdie reeks geskep is.