clarins_facebook_spa_life2
Ons hou van

Jou eie aanlyn-spa

Spa Life is ’n speletjie wat Clarins op Facebook geloods het. Jy kan jou eie spa besit, ontwerp en toerus met die nodige gereedskap, versierings en Clarins-produkte om jou kliënte gelukkig te hou. Jy kan selfs jou Facebook-vriende nooi om by jou spa te werk!

Besoek http://apps.facebook.com/spa-life/ om jou eie spa te begin.

*Kyk na dié video om te sien hoe jy Spa Life kan speel: