FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Ons hou van

Karl Lagerfeld se eerste parfuums bekend

Ons het laas week lokfoto’s gedeel van die bekende modeontwerper Karl Lagerfeld se eerste parfuums. En vandag maak ons al die besonderhede bekend!

Vir haar

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Karl Lagerfeld Women (R695 vir 45 ml EDP) is ’n groen blomgeur en die note lyk só:

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

 

Topnote Lemmetjie
Perske

Hartnote
Roos
Magnolia
Frangipani

Basisnote
Muskus
Amberhout

 

 

 

Vir hom

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Karl Lagerfeld Men (R695 vir 50 ml EDT) het ’n geurige kombinasie van hout- en vrugtenote.

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

 

Topnote
Laventel
Nartjie

Hartnote
Appel
Viooltjie-blaar

Basisnote
Sandelhout
Amber

 

 

 

Oor Karl

FOTO: Instagram (@karllagerfeld)

FOTO: Instagram (@karllagerfeld)

  • Hy is in 1933 in Duitsland gebore.
  • Sy volle naam is Karl Otto Lagerfeldt.
  • Hy het die “t” aan die einde van sy van begin weglaat om “meer kommersieel te klink”.
  • Karl het as 14-jarige na Parys getrek en ’n assistent geword vir die Franse ontwerper Pierre Balmain.
  • Hy werk al sedert 1983 as ontwerper vir die modehuis Chanel.
  • In 1984 het hy sy eie handelsmerk, Karl Lagerfeld, bekend gestel.
  • Sy kat, Choupette, het meer as 35 000 volgelinge op Twitter (@ChoupettesDiary)!
  • Karl se huidige muse is die Britse model Cara Delevingne.
  • Hy het self die foto’s geneem vir die nuwe parfuums se advertensie.

BRON: www.vogue.co.uk

Kyk hier na ‘n agter-die-skerms-video van die fotosessie vir die advertensie

)