Ons hou van

Kate Moss se dekade

Ter viering van dié geleentheid stel sy haar eie reeks Rimmel-lipstiffies, London Lipstick Collection By Kate, bekend.

Dit gaan uit sewe van Kate se gunsteling-skakerings (van rooi tot pienk en nude) bestaan, insluitend die kenmerkende helderrooi waarvoor sy bekend is.

“My inspirasie vir die reeks was ’n begeerte om iets te skep in die klassieke skakerings waarvoor ek lief is en wat nog altyd dra”, sê Kate.