picture_25
Ons hou van

Kate se eenvoudige grimering

SARIE is mal oor Kate se eenvoudige grimering wat haar altyd klassiek en elegant laat lyk. 

Sy pryk op die September-uitgawe van dié tydskrif met ’n vlekkelose gelaat, ligpienk lippe en ’n gesonde blos op haar wange. Ons hou veral van die baie ligte, blink oogskadu oor haar hele ooglid, en omlyner wat sy reg rondom haar oë aangewend het vir ’n smeulende voorkoms.

  • Lara

    Sy is pragtig! Mal oor haar!

  • Rosemary Hill

    Ek is baie gek oor hierdie besonder elegante vriendelike vrou! Toonbeeld van styl.

  • Petra

    Verseker ‘n stylvolle jong dame, wat weer die klem op eg vroulikheid plaas. Beslis ‘n aanwins as rolmodel vir ons dogters.