Ons hou van

Kiehl’s en Elvis Blue help kinders – en jy kan ook!

Kiehl’s gaan saam met Elvis Blue kospakkies pak by die Kiehl’s-winkel in Sandton City.

Dié kospakkies gaan uitgedeel word aan kinders by die Itumeleng-dagsorgsentrum en die Abazanyana Educare-kleuterskool in Alexandra, Johannesburg.

[box:full:red:350]

JY KAN OOK HELP!

Waar? Edgars, Sandton City, Johannesburg

Wanneer? Saterdag, 4 Mei 2013

Tyd? 12:00 tot 15:00

[/box]

* Lees meer oor Kiehl’s in die Julie-uitgawe van SARIE, wat vanaf 17 Junie op die rak is.

* Kyk hier na Elvis Blue se musiekvideo vir sy liedjie “Lifeline”