Estée Lauder Pure Color Envy Sculpting Lipstick in Insolent Plum (R345)

Ons hou van

Kleur van die maand – jou wêreld in purper

Lentebloeisels blom wit en pienk, maar jou purper lippe is dié seisoen se sensasie.

Die nuwe Estée Lauder Pure Color Envy Sculpting Lipstick in Insolent Plum (R345) is ’n luukse, moet-hê lipstiffie.

Bessiekleure is perfek vir lente, sê Chris Williams, nasionale grimeerkunstenaar vir Estée Lauder. “Dis sensasioneel in warmer maande, veral met die partytjieseisoen wat op pad is!” Onthou: Vol lippe lyk die beste met ’n bessiekleur, vir dunner lippe vee met jou ringvinger oor jou lippe vir net ’n spatsel kleur en hou die res van jou grimering.

WAT DINK JY GEBEUR VOLGENDE?

JOU MAAND SAAM MET ESTÉE LAUDER

Kry dié Estée Lauder-produkte nou aanlyn:

495535_ModernMuse_Bottle_S13_v1.tif

Koop by www.esteelauder.co.za vanaf R675 vir 30 ml

493282_SupremePackette_F13_v1.psd

Koop aanlyn by www.esteelauder.co.za vir R650

Sumptuous_Infinite_Mascara_Product

Koop aanlyn by www.esteelauder.co.za vir R295