yum_bbutter
Ons hou van

Kos inspireer skoonheid

Die inspirasie vir hierdie vel- en badprodukte is ’n verskeidenheid kossoorte soos bessies, komkommer, sjokolade en vanielje. Bederf jouself met ’n geurige bad met die Yum Cucumber Slice Bubble Bath (R86,50) en Yum Red Berries Perfumed Candle (R175).

Pamperlang jou vel na die tyd met Yum Ruby Grapefruit Body Butter (R122,50).

Dié produkte is 100% omgewingsvriendelik en is deur Skoonheid sonder Wreedheid goedgekeur.

Vir meer inligting besoek www.charlotterhys.com