vir-altyd-poster-544x800 (1)
Ons hou van

Kry só Nina (Donnalee Roberts) se somerstyl

SARIE se skoonheidsredakteur, Charis van den Heever, en ons styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, deel skoonheid- en stylwenke vir die somer.

Ons kuier ook op die Vir Altyd-stel in Mauritius en kry wenke van Donnalee Roberts se haar- en grimeerkunstenaar, Mary-Sue Morris, hoe om haar karakter, Nina, se styl te kry.

Van strandkrulle, sagte vlegsels, tot krale in jou hare – hier is die wenke!

Kyk na die lokprent van Vir Altyd:

VirAltyd 2