look1art
Ons hou van

Kuns inspireer die nuutste haarstyle

 

Tydens die 19de eeu het impressionisme ontstaan. Die anderste brush strokes inspireer dié gladde, gesofistikeerde styl. 

 

 Eksperimentele en innoverende kunswerke is as avant-garde bestempel. Dié kleurvolle en asimmetriese haarstyl is net soos dié kunswerke pret en kreatief. 

 

 Ekspressionistiese kuns is ryk aan emosie en word as hoogs subjektief beskou. Soos dié kunswerke is die haarstyle emosioneel van aard.