Ons hou van

Kuns op jou lippe? Kyk hoe mooi!

’n Nuwe gier begin al hoe meer die skoonheidswêreld (en ons Instagram) oorheers – lipkuns! Ja, grimeerkunstenaars, skoonheidsbloggers en grimeerliefhebbers wêreldwyd spog deesdae met unieke en interessante lip-ontwerpe op hul Instagram-blaaie.

Dié trend gaan glo net groter word in die komende jaar soos wat al hoe meer vroue waaghalsig raak met lipstiffie, volgens Will Malherbe, internasionale opleidingshoof vir Smashbox.

Will het onlangs dié lipkuns-ontwerpe geskep.

 

En as jy gedink het lippe-kuns is net vir dié wat hul Instagram-blaaie wil optooi, is jy verkeerd. Volgens Will kan lipkuns ook eenvoudig en subtiel wees sodat dit geskik is vir alledaagse dra. Kyk maar net na dié ontwerpe …

Probeer ’n pienk ombré voorkoms.

Of speel met twee verskillende skakerings van rooi.

 

So. Good. @ellarie mixing #AlwaysOn Matte Liquid Lipstick in Miss Conduct and Bawse. #regram

 

A video posted by Smashbox Cosmetics (@smashboxcosmetics) on

Jy kan selfs rooi lipstiffie op jou onderste lip aanwend en ’n helderpienk op jou boonste lip.

Saturday goals: mastering the two-toned lip (Shades: #LipstickEnvy in Dominant and Impassioned)

A photo posted by Estée Lauder (@esteelauder) on

Ons is mal daaroor om na die talle unieke en indrukwekkende lipkuns-ontwerpe te kyk. Hier is van ons gunstelinge:

FOTO Instagram / @vladamua

FOTO Instagram / @sweetlyflawless

FOTO Instagram / @shirabeauty

FOTO Instagram / @whatispopular

FOTO Instagram / @sweetlyflawless

FOTO Instagram / @missjazminad

FOTO Instagram / @girlgreybeauty

FOTO Instagram / @genevievejauquet

FOTO Instagram / @blackmilkclothing

FOTO Instagram / @girlgreybeauty

FOTO Instagram / @sweetlyflawless

FOTO Instagram / @maccosmetics

FOTO Instagram / @maccosmetics

FOTO Instagram / @maccosmetics

FOTO Instagram / @maccosmetics

 

Lees nou

Het jy al gehoor van Dressember?

Dié vreemde grimeerkussinkie het die internet op hol …