Ons hou van

Liefde in ‘n bottel

Diesel is nog altyd bekend vir speelse, vroulike geure, en Loverdose is geen uitsondering nie! Interessante note soos ster-anys, liquorice, vanielje en nartjie weerspieël dié parfuum se prettige natuur.

Die gesig van Loverdose is die 20-jarige Amerikaanse model Ashley Smith

* Kyk hoe almal op Ashley verlief raak in die Loverdose-advertensie


  • Lanzeni

    Sy is sooo pragtig. Baie geluk julle twee. Dis woidlrenk om ouers te wees en ek weet sy het reg gekies met julle twee. Mag sy net sonskyn bring en julle lekker laat lag. Julle gaan nog lekker agter haar aan hardloop. Hierdie blog van julle gaan pragtige herinneringe vasvang, wat sy eendag baie gaan waardeer. Pas julself ook mooi op en onthou om mekaar so af en toe n druk en soen te gee, al gaan dit dol en is daar min slaap wat die rondte doen. Mis julle en wens julle kon kom kuier. Baie liefde!