Ons hou van

Louis Vuitton se eerste geur in jare

Die neus agter dié nuwe parfuum is Jacques Cavallier-Belletrud, die skepper van gunstelinge soos Jean Paul Gaultier Classique, Dior Addict en Stella McCartney se Stella. 

Die parfuum, die eerste sedert die 1930’s, gaan eksklusief in Louis Vuitton-winkels versprei word. Daar is egter nog geen bekendstellingsdatum nie.