M.A.C Le Disko-grimeerreeks

M.A.C Le Disko-grimeerreeks

Ons hou van

M.A.C se nuwe grimeerreeks

Die skoonheidshuis M.A.C het pas hul nuutste grimeerreeks in ’n beperkte uitgawe bekend gestel.

Hul Le Disko-reeks sorg dat élke aand ’n partytjie is. Dié kleurryke glinsterskakerings is op ons wenslysie en dis nou eksklusief aanlyn beskikbaar.

M.A.C Le Disko-grimeerreeks

M.A.C Le Disko-grimeerreeks

Kies hiér uit die reeks van oogskadu, oogomlyner en lipglans vir ’n tikkie blink. Daar is ook ’n spesiale kwassie vir dié glansryke oogskadu’s beskikbaar.

Indien jy jou bestelling aanlyn maak, is aflewering gratis. Pryse wissel tussen R220 en R330.

Die M.A.C Le Disko-grimeerreeks is ook vanaf 9 Julie in winkels beskikbaar.

Lees ook