mj_oh_lola_50mllr
Ons hou van

Advertensieveldtog lig wenkbroue

Met note soos framboos, peer, pinksterroos, vanielje en tonkaboon is Oh, Lola! sy prettigste geur nog! 

Die aktrise Dakota Fanning is die gesig van dié parfuum. Die advertensies is in Brittanje verban omdat dit as te seksueel suggestief bestempel is vir die 17-jarige Dakota!

* Vanaf 16 Januarie 2012 ekslusief by Edgars en Red Square beskikbaar.