Gallo Images / Getty Images

Ons hou van

Michelle Williams se nuwe rooi kapsel

Sy het met dié nuwe kleur by die Amerikaanse tydskrif InStyle se Golden Globe-toekenningspartytjie opgedaag. 

Michelle is vanaf 17 Februarie in die fliek My Week with Marilyn te sien, waarin sy die rol van een van die bekendste blondines van alle tye, Marilyn Monroe, vertolk. 

Watter haarkleur verkies jy vir Michelle se pixie-haarstyl?