chanel_aw_2012_mup_collection_press_release_11
Ons hou van

Mode-inspirasie

Hul kreatiewe hoof van grimering, Peter Philips, is dié keer deur Chanel se mode-moet-hê’s – die ikoniese swart rokkie (little black dress), tweekleurige skoene en gekwilte handsak – geïnspireer. 

Die ster van dié reeks is die monochromatiese oogskadu. Perfek vir ’n intense rokerige oog!

* Vanaf 24 Augustus by Edgars beskikbaar