Ons hou van

Modeontwerper se Lancôme-maskara

Die Israeliese modeontwerper, Alber Elbaz, het vir die Lancôme Hypnôse (R315), Hypnôse Star (R335), Hypnôse Drama (R335) en Hypnôse Doll Eyes (R335) maskara’s elk ‘n unieke nuwe verpakking ontwerp.

Dié spesiale weergawes is vanaf 16 September vir ‘n beperkte tyd op die rak.

‘n Skets deur Alber Elbaz van homself en dan sy maskara-ontwerpe op die loopplank
Die beperkte Alber Elbaz-weergawe van Lancôme Hypnôse (R315)
Die beperkte Alber Elbaz-weergawe van Lancôme Hypnôse Star (R335)
Die beperkte Alber Elbaz weergawe van Lancôme Hypnôse Drama (R335)
Die beperkte Alber Elbaz-weergawe van Lancôme Hypnôse Doll Eyes (R335)
Die Israeliese modeontwerper Alber Elbaz
‘n Selfportret van Alber Elbaz

* Kyk hier na ‘n video van Alber Elbaz se Lancôme Hypnôse modevertoning: