Ons hou van

Mooi soos Marilyn

Jy kan kies uit ’n wye reeks grimering, van lipstiffie, blosser en oogskadu tot gesigpoeier, maskara en vals wimpers – alles in skakerings kenmerkend van Marilyn. 

Enige aanhanger sal die verpakking waarop foto’s van Marilyn is, hou nog lank nadat die grimering opgebruik is. 

*Vanaf Oktober by M.A.C-toonbanke en -winkels beskikbaar. 

  • Antonie Eilert

    Antonie Eilert explained at 1st a little nibble, a slow lick then I swallow quick the Marilyn lipstick, my dear Maryna.