Ons hou van

‘n Bydrae tot opvoeding

Die Foundation for the Nation-inisiatief is geskep ter ondersteuning van die Make A Difference Foundation (MAD) om akademies talentvolle meisies wat weens finansiële redes nie ’n opvoeding kan bekom nie, dié geleentheid te bied. 

Vanjaar kan jy ook help. Estée Lauder sal tydens Julie vanjaar R10 aan die Foundation for the Nation-veldtog skenk met die verkoop van elke Estée Lauder-onderlaag

* Gaan maak ook jou belofte (pledge)op hul Facebook-blad. Besoek www.facebook.com/EsteeLauderSA