11184343
Ons hou van

‘n Dieper skoonheid met Clinique

Clinique het verlede maand ‘n tjek aan die Look Good…Feel Better Foundation oorhandig. Dié organisasie bied werksessies vir kankerpasiënte aan waar hulle ‘n 12-stap-velsorg-en-grimeerroetine leer om hul gemoed te lig.

Die R108 000 wat oorhandig is, is ingesamel deur ’n paar maande se verkope van die Clinique Dramatically Different-vogroom.

Die kankerpasiënte lyk pragtig ná die oormaak-werksessie deur Look Good…Feel Better-vrywilligers. Hier is hulle saam met die Clinique-span en die mense van die Look Good…Feel Better Foundation.

Foto: Peter Morey

Hugh Bennett, adjunkpresident van Clinique vir Europa, Afrika en die Midde Ooste (links), en Loren Dreyer, die algehele bestuurder vir Clinique Suid-Afrika (regs) oorhandig 'n tjek aan Margaret Houston van die Look Good...Feel Better Foundation.

Hugh Bennett, adjunkpresident van Clinique vir Europa, Afrika en die Midde-Ooste (links), en Loren Dreyer, die algehele bestuurder vir Clinique Suid-Afrika (regs) oorhandig ‘n tjek aan Margaret Houston van die Look Good…Feel Better Foundation

Foto: Peter Morey

  • Hermina Milushev

    Dieper is wat n mens mooi maak.