1243_jm_illustration_signage
Ons hou van

’n Ekstra iets vir jou Jo Malone-kopie

Jy kan op 25 Oktober en 1 November tussen 11:00 en 18:00 jou Jo Malone-kopie se verpakking laat versier met ’n kunstenaarskets van ikoniese Engelse landmerke soos die Big Ben en die Tower of London. 

* Beskikbaar op dié datums by die Jo Malone-winkels by die Hyde Park-winkelsentrum in Johannesburg en die V&A Waterfront in Kaapstad.