Rachel Bilson FOTO: Gallo Images / Getty Images

Ons hou van

‘n Faux bob

Die aktrise Rachel Bilson, bekend vir haar rol in die gewilde televisiereeks The O.C., het onlangs op die rooi tapyt verskyn met ’n bob wat met haarknippies geskep is

Dié haarstyl werk die beste op hare wat golwe het. Besluit hoe lank jy jou bob wil hê en steek jou hare agter in jou nek vas met knippies.