egalige_vel
Ons hou van

‘n Helder egalige vel

“As jou vel egalig en deurgaans eenkleurig is, lyk jy net jonger,” sê dr. Paolo Giacomoni, uitvoerende direkteur van navorsing en ontwikkeling by Clinique.

Volgens hom is sonskade die hoofoorsaak van pigmentasie. “UV-strale laat die normale aktiwiteit in die velselle toeneem.

Melatonien word dan oorproduseer. Dit veroorsaak donker kolle of ouderdomsvlekke.”
 

* Clinique Even Better Skin Tone Correcting Moisturizer SPF20 (R520) bevog en verbeter jou vel se helderheid. ‘n Nuutjie vir vogrome is dat dit ook UVA-strale (nie net UVB nie) keer. Jy sien binne vier tot ses weke resultate.

Clinique Even Better Skin Moisturizer SPF20


  • http://www.atlanticshoppingline.com ken

    Wonderful post.I found some good boots buy ugg boots,Romantic Flower Uggs and Sure you will like it.I bought for my friends for their gift ,they are very happy for it.Also have the stylish ugg classic boots , Leopard Print Uggs that will make you feel comfort all the time,and the fashion