noodle_coffee_table2
Ons hou van

‘n Koffietafel met kurwes

Is dit ‘n koffietafel op gebuigde paper clips? Nee, hierdie een word heel gepas ‘n “noedel-tafel” genoem. Dit het ‘n glasblad en die “noedels” is gegote yster in bronskleur afgewerk. Hy’s 1 300 mm lank x 800 mm breed x 360 mm hoog en beskikbaar by Weylandts. Dit sal beslis die gesprek aan die gang hou! (En jy hoef nie te sê dit kos R7 995 nie.)