sr1012tradisiems_11_
Ons hou van

‘n Lipkleur vir jou vakansie-bui


Beste voetjie voor
Yves Saint Laurent Rouge Pur Couture
in Rouge Pourpre (R350).

Saterdag-glans

 
Rimmel Lasting Finish Lipstick in Signature Red (R65)

of

SARIE se Soen-rooi.

Koffiekuiers

Revlon Color Burst Lipstick in Chocolate
Brown (R105)

of jou

SARIE Melkskommelbruin.

Verlief, verlore

Maybelline Color
Sensational in Pink Please
(R100)

of

SARIE se Vakansiepienk.

Vrolik vir die feestyd

Probeer Rouge Dior Voluptuous Care in Mythical Pink (R295)

of

SARIE se Sjiekpienk.

   


  • lynette hartman

    Dankie vir die lipstiffie. Ek het melkskommelbruin gekry en wil dit nou koop, maar waar koop ek dit ?

  • Maryna Meyer

    Ek het ook die melkskommelbruin lipstiffie gekry en hou baie daarvan.
    Waar kan ek dit koop?