nanoblur
Ons hou van

‘n Mooier gelaat in ‘n japtrap

Nanoblur is ‘n room wat jy onder, oor óf sonder grimering kan dra en laat jou vel binne sekondes ná jy dit aangewend het byna perfek lyk.

Dit verminder oombliklik die voorkoms van fyn lyntjies, vergrote porieë, ‘n onegalige veltoon en rooiheid.

Dit is oorspronklik ontwikkel sodat vel beter vertoon op hoë definisie kameras. Dis die perfekte oplossing vir net voor ‘n romantiese afspraak, troue of werksonderhoud!

* R300 by Clicks.