peter_phillips
Ons hou van

‘n Natuurlike goue vel

Hy het natuurlike skakerings gekies wat die lig vasvang, oë verhelder en  wangbene versag. Dié grimeerreeks skep ’n verleidelike vel, soos met Soleil Tan de Chanel Sheer Illuminating Fluid (R425) – jy tik dit aan op byvoorbeeld die wang- en sleutelbeen vir ’n lieflike, gesonde gloed. “Ek glo dis selfvertroue wat ’n vrou werklik mooi maak.

Skoonheidsprodukte is iets wat ’n vrou spesiaal laat voel en  haar die luukse van selfvertroue gee,” sê hy.