FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Ons hou van

‘n Opgekamde styl met ‘n kinkel

’n Romantiese haarstyl is nog altyd ’n gunsteling, en ons is mal oor hierdie vars, trendy weergawe van ’n sagte opstyl.

Die Glee-aktrise Dianna Agro het onlangs met dié haarstyl op die rooi tapyt verskyn.

Die truuk is om ’n paar los vlegsels te maak en dit dan willekeurig vas te steek. Onthou dat hare met golwe die beste vir dié styl sal werk.

  • RIA LOURENS

    EK’S MAAL OOR DIE HAARSTYL MET WIT KOP EN AL – MAAR MY TYD IS VERBY DAARVOOR!!