• Jana

    En as jy babapoeier opsit dan bly jou lipstiffie langer en smeer nie sommer nie ;) …dit verloor wel glans:(

  • ada dalton

    ja, babapoeier werk, die lipstiffie hou langer