Haarstyl ouer word
Ons hou van

Naweekwenk: haarstyle wanneer jy ouer word

Jou haarstyl en selfs die kleur van jou hare speel ‘n groot rol in hoe oud of jonk jy lyk.

David Gillson van Carlton Hair het sy wenke vir hare wat jou jonger laat lyk met SARIE gedeel:

  • die geheim is jou haarstyl moet jou gesig sag laat lyk.
  • Hoe sagter jou voorkoms, hoe jonger lyk jy.
  • ‘n Ligter haarkleur en natuurlike haarstyle werk gewoonlik die beste.