Het jy gehoor?

Naweekwenk: Kry ’n super-vogtige vel!

Die winter kan jou vel baie droog laat voel. Wend voor slaaptyd ‘n bevogtigende masker aan jou gesig, wag tot dit droog is en gaan slaap daarmee. Dit sal sorg vir ‘n super-voginspuiting vir jou vel.