FOTO: Instagram (@theamas)

FOTO: Instagram (@theamas)

Ons hou van

Neutrale en gemaklike voorkomste wen op AMA-rooitapyt

Die jaarlikse Amerikaanse musiektoekennings het gisteraand plaasgevind. Dié glansgeleentheid lewer gewoonlik uitspattige en eksentrieke mode- en skoonheidsvoorkomste op, maar vanjaar het neutrale skakerings, rokerige oë en moeitelose haarstyle geseëvier.

Die mooiste Kersadvertensies vir 2015 – kyk dit hiér!

Dié vyf bekendes se neutrale en eenvoudige skoonheidsvoorkomste inspireer ons dié week.

Nina Dobrev

 

Zendaya

 

Kylie Jenner

 

Catherine Zeta-Jones en Michael Douglas vier 15de huweliksherdenking

Gwen Stefani

 

Chloe Grace Moretz

 

Kendall Jenner

 

Prins Harry is wéér op pad Suid-Afrika toe!