clearwater_1
Ons hou van

Chanel te kies en te keur

Hoewel Chanel se grimering reeds by uitsoektakke van Edgars beskikbaar is, open ‘n nuwe, groter boetiek (55 vierkante meter) in Augustus by Edgars in die Clearwater Mall in Roodepoort.

Daar is reeds ‘n Chanel-boetiek by Edgars in die V&A Waterfront in Kaapstad.

Die nuwe boetiek sal ook die eksklusiewe Chanel-parfuumreeks, Les Exclusifs, verkoop.