arizona_muse
Ons hou van

Nuwe gesig van Lauder-familie

Sy het al op die voorblaaie van Vogue in Korea, Australië, Frankryk, Engeland en Rusland verskyn. Arizona is ook ’n gunsteling by modevertonings en was al vir modehuise soos Chanel, Fendi, Armani en Dior op die loopplank.

Ander gesigte van Estée Lauder sluit Elizabeth Hurley, Carolyn Murphy, Hilary Rhoda en Joan Smalls in.